Oupa Zombie

Oupa Zombie

by Jaco Jacobs

Narrated by Jaco Jacobs

Unabridged — 2 hours, 49 minutes

Oupa Zombie

Oupa Zombie

by Jaco Jacobs

Narrated by Jaco Jacobs

Unabridged — 2 hours, 49 minutes

Audiobook (Digital)

$8.82
FREE With a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime
$0.00

Free with a B&N Audiobooks Subscription | Cancel Anytime

START FREE TRIAL

Already Subscribed? 

Sign in to Your BN.com Account


Listen on the free Barnes & Noble NOOK app


Related collections and offers

FREE

with a B&N Audiobooks Subscription

Or Pay $8.82

Overview

Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op 'n dag raak hy skielik mal oor ... BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in 'n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy 'n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Victoriawatervalle en Egipte te siene kry!

Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoper-kinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.


Product Details

BN ID: 2940177057132
Publisher: Pan Macmillan
Publication date: 09/17/2020
Edition description: Unabridged
Language: Afrikaans
Age Range: 8 - 11 Years
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews